Suid-Afrikaanse Bybel

Welkom na die nuwe Bybel app wat u toelaat om die Heilige Bybel op jou Android selfoon of tablet af te laai.  Geniet die nuwe weergawe van die Bybel wat spesiaal ontwerp is vir die burgers van Suid Afrika, heeltemal gratis.

Bring die skoonheid en waarheid van ons Geskrifte na die allerdaagse lewe.  Met die Suid-Afrikaanse Bybel app, kan jy die mees ongelooflikste geskryfde Bybel in Afrikaans lees, kyk, studeer en deel vanaf jou smartfoon of tablet.

Beste van alles, jy kan die app aanlyn of van lyn af gebruik.  As die app reeds afgelaai is op jou toestel, kan jy die Bybel lees sonder internet konneksie.

Christenskap is die dominante geloof in Suid-Afrika, met amper 80% van die populasie.

Protestantisme was die oorheersende geloof van die Europese setlaars en vandag, van Suid-Afrika as geheel.  Die grootste Protestante denominasie in die land is Pentekostalisme, gevolg deur Metodisme, Nederduits Gereformeerde en Anglikanisme.

Die Bybel bly relevant vir meeste Christene in Suid-Afrika.  Ons wil u aanmoedig om die Bybel te lees en God se Woord toeganklik te maak na meer Suid-Afikaanse gelowiges.

Met die app wat maklik is om te gebuik en intuïtief is, kan jy die Bybel elke liewe dag lees.

Deel die Heilige Bybel met jou vriende en familie, Hierdie app kan ander inspireer om die Bybel te lees en om in Jesus te glo!

Kenmerke:

Font grootte: Font versteller om grootte van die font te stel
Van lyn af app: Leesbaar wanneer dit nie konnekteer is aan WiFi
Komplete lys van die Bybelse boeke
Aanpasbaar met Android fone en tablette
Pragtig en kleurvol ontwerp

Lees en studeer die beste Protestante Bybel, verdeel in die Ou en Nuwe Testament. Hier het jy ‘n lys van boeke van die Bybel:
(Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi, Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Die Handelinge van die Apostels, Romeine, 1 Korintiërs, 2 Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus,  2 Timoteus, Titus,  Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus,  2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Die Openbaring)

https://play.google.com/store/apps/details?id=suid.afrikaanse.bybel

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *